• Image1LafermSite.jpg
  • Image5LafermSite.jpg
  • Image6LafermSite.jpg

Indien jy reeds geregistreer het, teken asseblief hier direk aan

Versend na
Gebruik dieselfde versendingsadres as die faktuuradres
Kies 'n ander adres
Naam SKU Prys Hoeveelheid Afslag Totaal
 
Produkprysuitslag

Versending metode

Geen aflewering gekies nie

Kies asseblief 'n afleweringsmetode

 
Totaal:
R 0,00
Opmerkings en spesiale versoeke
Diensvoorwaardes

Diensvoorwaardes

As die meeste van jou antwoorde op die vrae NEE is kan jy voort gaan om op eie risiko die La Ferm Lewenstyl programme te volg.

Ek verstaan en gee toestemming dat La Ferm my in raadgewende hoedanigheid sal help ligrakende gesonde eetgewoontes, oefeninge asook aanvullings en nie terapeuties in behandeling sal optree nie.

Ek neem my voor dat nie ek of my familie/regsverteenwoordigers/ander persone wat namens my mag optree enige wetlike stappe teen ‘La Ferm’ of enige van die individue sal neem indien ek siek sou word, of nie die gewenste uitkoms sou bereik nie.

Hiermee aanvaar La FERM geen verantwoordelikheid vir enige iets wat tydens die eet en oefenprogram opgedoen of ervaar word nie. 

Laaste net ’n versoek dat alle inligting La FERM se eiendom is dat julle ons eerder sal bemark as om net aan te deel met iemand.  Ons kan net voortbestaan as jul ons help. Baie dankie by voorbaat.