• Image1LafermSite.jpg
  • Image5LafermSite.jpg
  • Image6LafermSite.jpg

Teagard Reshape

Druk

R 98,00
Beskrywing

Teagard Reshape:
Die tee is ’n kombinasie van Rooibos met groen en Puerh tee wat bestanddele is wat bekend is vir hul verslanking effekte.

Daarby is ook gevoeg bosbessie, Garcinia, peperment en Dandelion wat die doeltreffendheid van ’n gewig verlies program soos LAFERM s’n sal aanhelp as dit gekombineer word.