• Image1LafermSite.jpg
  • Image5LafermSite.jpg
  • Image6LafermSite.jpg

Teagard Renew

Druk

R 98,00
Beskrywing

 

Teagard Renew:

Die tee is ’n kombinasie van Rooibos tee en Sutherlandia (ook bekend as kankerbos).

Sutherlandia is deur verskeie Afrika-kulture gebruik om die liggaam te help om fisiese en geestelike stres beter te hanteer.