• Image1LafermSite.jpg
  • Image5LafermSite.jpg
  • Image6LafermSite.jpg

Omega 3

Druk

R 190,00
Beskrywing

 

Omga 3 - die x-faktor:

Omega-3 vetsure speel 'n baie belangrike rol in die effektiewe funksionering van ons liggaam.

Die moderne westerse dieet het 'n groot tekort aan die belangrike vetsure. As jy nie van vis of ander bronne van omega-3 hou nie, of nie genoeg daarvan deur jou dieet inkry nie, moet jy oorweeg om 'n aanvulling te gebruik.  Dit is goedkoop en effektief!

LaFerm se Omega 3 (vervaardig deur Apex Nutrition) is afkomstig van salm olie. Dit bevat hoё vlakke van EPA & DHA in die regte verhouding tot mekaar. As jy die aanbevole 2 kapsules daagliks neem kry jy 500mg EPA & DHA in soos aanbeveel deur die Wêreld Gesondheids Organisasie.

Vat ons hand by LaFerm en voel die verskil!