Vars Dieet Gratis - Laai hier af

Winkel

motivering

Jaar en Motiveringskaart

Gratis (elektronies)

Gebruik jou Jaar en Motiveringskaart om jouself te motiveer om 5 dae van jou week goed en reg te LEEF. Monitor jouself deur 10 stappe daagliks te voltooi en sodoende jouself 'n lewenstyl aan te leer waarmee jy kan volhou mee.

vathande

La Ferm vat hande klub

R180/jaar

Stap NOU ’n VARS en volhoubare pad saam met ONS! ‘n Lewenstyl waarmee jy kan VOLHOU MEE!
WAT KRY JY:

JOU AANSLUITING  VERRASSING!!!  (VARS LAE KJ 7DAG DIEET)
JOU WERKSTUKKE:

  • JOU GESONDHEID JOU PLAT MAAG WERKSTUK (PLAT MAAG OEFENINGE INGESLUIT) (reeds uit gestuur)
  • DETOKS OP DIE GESONDE WYSE;  ‘N VOLLEDIGE GIDS OOR HOE OM REG EN GESOND TE DETOKS (3DAG DETOKS INGESLUIT) (reeds uitgestuur)
  • JOU GESONDHEID JOU IMMUUNSTELSEL (MASSERINGKAART EN RESEPTE INGESLUIT) (WORD NOU UITGESTUUR)
  • JOU GESONDHEID JOU SKELET
  •  JOU GESONDHEID JOU GEWIG
  • ‘n Praktiese 5 punt plan ;  Leef LIGTER, STILLER, STADIGER
  • EN NOG VELE ANDER VOORDELE

meetkaart

Meetkaart

R80 (elektronies)

Laai jou eie Meetkaart af en bepaal nou jou gewig, cm-omtrekke, LMI (Liggaam massa indeks) en Maag-Heup Ratio met jou MEETKAART. Kry ook aanbevole bloed waardes volgens jou huisdokter se voorskrif voor jy skouer aan die wiel sit en wil gesond en LIGTER leef.

Let wel die Meetkaart is ook in jou VAT HANDE LEWENSTYL-ORGANISSERDER

lewenstyl

Vat hande lewenstyl-organiseerder

R340 (posgeld uitgesluit)

(AS JY DIE VAT HANDE ORGANISEERDER KOOP IS JY OUTOMATIES DEEL VAN DIE VAT HANDE KLUB)

La Ferm Lewenstyl Organiseerder is jou eerste stap tot 'n NUWE, VARS en GESONDE lewenstyl! DANKIE, DAT JY La Ferm kies om dié lewenstyl pad saam met jou te stap...?

lowgi

Wees vars wees gesond laer KJ eetplan

R80 (elektronies)

La Ferm deel met jou 'n praktiese Laer Kilojoule, Lae GI, Lae vet gewigsverlies eetplan sodat jy die jaar VARS kan voel en GESOND kan wees, met die voordele van heeldag se ongelooflike energie en die bonus om daardie oortolige vetjies af te skud...

ONTWIKKEL EN BEPROEF DEUR GEREGISTREERDE DIEETKUNDIGE – IZETTE FAUL.

VIR WIE ALMAL?

VROUE WAT MATIG AKTIEF IS EN GEWIG WIL VERLOOR

7dag

Wees vars wees gesond eetplan

R80 (elektronies)

La Ferm deel met jou 'n praktiese Lae GI, Lae vet gewigsverlies eetplan sodat jy VARS kan voel en GESOND kan wees, met die voordele van heeldag se ongelooflike ENERGIE en GEWIG VERLIES

 

Bestel
sportron

Sportron Produkte

Elektroniese form

Sluit aan by Sportron en kry jou daaglikse aanvullings vir 'n gesonde familie en gesonde liggaam.

appel

LA FERM se Lewenstyl Appel Vraelys

R80 (elektronies)

Jy wil gesond leef maar weet nie waar om te begin nie? Om gesond te wees is om optimaal te funksioneer, vrede en volheid in jou lewe te ervaar en so sukses op alle vlakke van jou lewe te bereik. Weet jy hoe goed jou LEWENS WELSTAND is?

vryfsalf

La Ferm Vryfsalf

R110 (posgeld uitgesluit)

Hierdie wel geformuleerde salf is iets besonders! Om die liggaam te masseer is om sy mens-wees te vier! Die lavender help vir ontspanning terwyl roosmaryn help vir sirkulasie - `n uitstekende kombinasie!

varsnuus

Nuusbriewe

Gratis (elektronies)

Laai nou jou La Ferm nuusbriewe af en wees ingelig. OEFENINGE RESEPTE, GEESTELIKE INSPIRASIE EN NOG MEER

SOMER DETOX

VAKANSIE PRET

LEEF,LAG LIEFDE

 

sitsit

Sit-sit so jou magie plat

R80 (elektronies)

Hierdie 5 oefeninge kan met gemak in jou motor of voor 'n lessenaar gedoen word om jou magie ferm te kry en jou spysverteringstelsel weer aan die gang.

SLUIT NOU AAN BY DIE VAT HANDE KLUB EN KRY MEER VIR ‘N FERM SITVLAK.

sitsitso

Sit-sit so jou sitvlak ferm

R80 (elektronies)

Hierdie 5 oefeninge kan in jou motor of voor jou lessenaar gedoen word.

boek

Volgehoue energie resepteboeke

R220 (posgeld uitgesluit)

Al meer mense ontdek deesdae die voordele van 'n lae GI, lae vet eetpatroon. La Ferm beveel ook die manier van kos voorbereiding en eet aan- dit werk en die bewyse is daar! Hierdie manier van eet verseker jou nie net van volgehoue energie nie, verbeterde konsentrasie en verhoogde stamina nie, maar hou ook die volgende spesifieke gesondheidsvoordele in:

  • Verlaagde en bestendige bloedglukosevlakke by diabete
  • Makliker permanente gewigsverlies
  • Verbeterde konsentrasie by kinders
  • Beter prestasie onder sportmanne en vroue
  • Verlaagde cholesterol en bloeddruk
  • Verligting van simptome van chroniese candidiase, polisistiese ovariale sindroom en ontstekings siektes soos artritis

Bestel jou resepteboek vandag- en ervaar dat gesonde kos ook smulkos kan wees!

dvd

Wees ferm wees gesond DVD

R180 (posgeld uitgesluit)

'n Groot voordeel van die DVD is dat persone met rug of knie pyn veilig die programme kan volg.

Alle vroue wil gesond en goed voel om ander te kan dien, daarom sorg hulle met die DVD dat jy kan identifiseer en motiveer jou om aan te hou oefen en jou lewenstyl te verbeter. Kom stap saam met hulle die pad...

'N MAKLIKE LEWENSTYL PAD WAT JY KAN VOLHOU MEE...

Volg ons: