• Cover-Website-Laferm2-copy.jpg

 

 

Teagard Rejuvenate:Die tee bevat Rooibos tee, groen tee en Indiese Ginseng (ook bekend as Ashwagandha).

Ashwagandha is 'n belangrike Indiese kruie wat gebruik is sedert antieke tye wat kan help om die liggaam te herstel en energie reserwes op te bou. Dit kan ook hormone balanseer en die senuwee en immuunstelsel help.

 

Teagard Renew:
Die tee is ’n kombinasie van Rooibos tee en Sutherlandia (ook
bekend as kankerbos).
Sutherlandia is deur verskeie Afrika-kulture gebruik om die liggaam
te help om fisiese en geestelike stres beter te hanteer.

 

 

Teagard Reshape:
Die tee is ’n kombinasie van Rooibos met groen en Puerh tee wat
bestanddele is wat bekend is vir hul verslanking effekte.
Daarby is ook gevoeg bosbessie, Garcinia, peperment en Dandelion
wat die doeltreffendheid van ’n gewig verlies program soos LAFERM
s’n sal aanhelp as dit gekombineer word.

Vind ons hier

My waentjie

 x 

Waentjie leeg