• Cover-Website-Laferm2-copy.jpg

ContentsShakes 1FermUP saam met La Ferm!

  • Soek jy 'n maklike middagete vir 'n “on-the-go” leefstyl?
  • Of eet jy nie graag ontbyt nie maar soek 'n plaasvervanger wat jou nog al die voedsaamheid van 'n gesonde maaltyd bied?
  • Miskien wil jy gewig verloor op ‘n eenvoudige, smaaklike manier?


Ons weet dat 'n voltydse werk saam met die alledaagse besig wees soms net te veel druk op ons plaas om nog gesond te eet ook - maar om 'n ete oor te slaan lei tot moegheid, lae bloedsuiker en oorgewig... LaFerm het egter die oplossing – geen ete word vinniger gemaak as ons heerlike skommel nie!

Dis die ideale maaltydvervanger vir gewigsverlies of sommer net vir jou gerief. As jy nie middagete tuis is nie of nie graag ontbyt eet nie, vervang een ete per dag met hierdie top verkoper skommel. FermUP is suiker vry en laag in vet. Dit het die ideale koolhidrate tot proteïenverhouding om jou versadig te hou terwyl dit die cm’s laat kwyn.

Ons skommel is beskikbaar in aarbei, karamel of sjokolade geur en kan met water of melk aangemaak word.

Bestel nou jou FermUP Skommel en vat ons hand na 'n gesonder, ligter jy!

 

Vind ons hier

My waentjie

 x 

Waentjie leeg