• Cover-Website-Laferm2-copy.jpg

Omga 3 - die x-faktor:

Omega-3 vetsure speel 'n baie belangrike rol in die effektiewe funksionering van ons liggaam.

Omega 3 copy.jpg

Die moderne westerse dieet het 'n groot tekort aadiebelangrike vetsure. As jy nie van vis of ander bronne van omega-3 hou nie, of nie genoeg daarvan deur jou dieet inkry nie, moet jy oorweeg om 'n aanvulling te gebruik.  Dit is goedkoop en effektief!

LaFerm se Omega 3 (vervaardig deur Apex Nutrition) is afkomstig van salm olie. Dit bevat hoŃ‘ vlakke van EPA & DHA in die regte verhouding tot mekaar. As jy die aanbevole 2 kapsules daagliks neem kry jy 500mg EPA & DHA in soos aanbeveel deur die Wêreld Gesondheids Organisasie.

Lees meer oor Omega 3 en die belangrikheid daarvan in jou dieet - kliek hier

Vat ons hand by LaFerm en voel die verskil!

 

 

 

Vind ons hier

My waentjie

 x 

Waentjie leeg