• Cover-Website-Laferm2-copy.jpg

Meal Measure2Hierdie porsie-beheer "meal measure" word deur LaFerm verkoop met die bonus 7-dag eetplan op CD.

Jy hoef nooit weer vooraf jou porsies te weeg nie!

Met die porsie-bord is al jou porsies sommer dadelik die regte hoeveelheid. Hierdie oulike apparaat is maklik om te gebruik en skoon te maak, en sal seker maak jy hou by jou dieet.

Bestel nou jou Meal Measure en vat ons hand na 'n beter, varser jy!

Sluit in:

  • die porsie beheer meal measure
  • bonus 7-dag eetplan met inkopielys

 

Vind ons hier

My waentjie

 x 

Waentjie leeg