• Cover-Website-Laferm2-copy.jpg

Lafermproduct3(LaFerm se 'n masseer pakket is ook in Engels beskikbaar "How to massage you body")

Sukkel jy dalk met selluliet, hardlywigheid of slapeloosheid? Of dalk swak sirkulasie, 'n boepmagie of 'n liggaamsdeel wat moeilik ontslae raak van vet (soos bo-bene, arms of boude)?

LaFerm se unieke Masseerpakket gaan vir jou daai X-faktor gee vir 'n fermer gesonder lyf - om die liggaam te masseer is om sy mens-wees te vier!

Ons masseer pakket bestaan uit:

  • 'n Vryfsalf
  • Masseerborsel
  • Masseringskaart


Die Vryfsalf:

'n 125ml pot Vryfsalf wat, onder andere, hoog is in Roosmaryn en Laventel essensiële olies - hierdie salf is iets besonders! Dit is belangrik om 'n salf te kies wat jou toelaat om te masseer en nie te vinnig in jou vel in te trek nie – en ons Vryfsalf bied jou dit en soveel meer.

Hierdie besonderse salf help jou asemhalingstelsel, jou spysverteringstelsel, jou senuweestelsel en jou vel. Maar dit is veral doeltreffend in die volgende areas:

  • In die hantering van hoofpyn, migraine, stress, skok en angs
  • Dit ontspan die lyf
  • Dit is anti-septies en anti-bakteries
  • Dit ontspan moeë spiere
  • Dit help met spier krampe
  • Dit help voorkom hoofpyn
  • Dit verhoog bloed sirkulasie
  • Dit stimuleer die limfstelsel
  • Dit help met ekseem
  • Dit helder die verstand op

 

Die Masseerborsel:

Ons Masseerborsel het 2 kante – eenkant het ’n stewige haarborsel en die ander kant masseerknoppe. Waarom is die masseerborsel nodig:

  • Afskilfering en massering met die Masseerborsel en Vryfsalf help nie net om dooie selle af te haal nie maar bevorder ook  bloedsirkulasie
  • Dit help ook om daardie lemoenskil voorkoms minder te maak en laat jou vel blink en gesond
  • En die limfstelsel trek voordeel hier uiten die liggaam raak ontslae van gifstowwe (lymph drainage)


Vra iemand om jou rug ook ten minste een maal per week af te skilfer - maar met die masseer borsel behoort jy dit self te kan doen, al is dit lekkerder as iemand anders dit doen! Moet ook nie onder jou voete vergeet nie en spandeer so bietjie ekstra tyd op die probleem areas soos boude en bo-arms om jou lyf ferm en gesond te hou.

 

Die Masseringskaart:

Met ons masseringskaart hoef jy nie te wonder hoe om te masseer nie, want La Ferm gee ’n stap vir stap visuele Masseringskaart oor hoe, waar en wanneer om jou liggaam te masseer.

Bestel nou jou MASSEERPAKKET en vat ons hand na ‘n beter, ligter jy!

Ekstra vryfsalf:

Is jou Vryfsalf op gebruik en wil graag weer ‘n pot of 2 kry? Of miskien soek jy ‘n spesiale ietsie vir ‘n spesiale iemand?

Die vryfsalf kan ook apart bestel word teen R90 per pot (posgeld uitgesluit)

 

Vind ons hier

My waentjie

 x 

Waentjie leeg